Kunsmis / Bemesting vir Weiding – Kynoch Kunsmis Produkte

Met Kynoch se innoverende en doelgemaakte produkte is dit moontlik om kunsmis / bemesting aan te wend volgens die behoeftes en groeifases van jou verskeie gewasse. Op hierdie manier verseker Kynoch dat jou plante kry wat hul nodig het, wanneer hul dit die nodigste het. Verder het jy ook gemoedsrus, want met Kynoch op jou plaas van die staanspoor af, kry jy die meeste uit jou gewasse en plante uit en is verseker van verbeterde doeltreffendheid in graankwaliteit en opbrengspotensiaal.

Our Products

The total collection of products available ensures that our clients can match the nutritional needs of their crops at every growth stage, but also adapt either their overall fertilizer programs or their practices.

‘n Reeks voedings produkte / kunsmis is deur Kynoch ontwikkel, wat gemik is op spesifieke groeistadiums van spesifieke plante en gewasse. Weivelde het dikwels oortollige Stikstof vlakke wat smaaklikheid en weidingsbenutting kan affekteer. Diere bestee ook oormatige energie in die prossessering van hierdie hoë proteien vlakke in die gras. Ons het ‘n reeks produkte wat spesifiek die kwaliteit en groei van jou weiding sal bevorder, wat insluit:

Verbeterde Doeltreffendheid deur Innovasie

Kynoch se visie is om ‘n innoverende verskaffer van plantvoeding te wees wat ons kliënte se ondernemings komplementeer deur Yield Enhancing Technologies® en innovasie wat kunsmisprestasie verhoog. Dit, sowel as ‘n omvattende reeks landboukundige dienste, Plantvoedingskedulering® wat in lyn is met plantontwikkeling en die gebruik van groeiversterkers, stel ons en ons kliënte in staat om die ontwikkeling van hul gewasse optimaal te bestuur.

Lees Meer

N-hanced-N®   

Kynoch is die eksklusiewe verspreider van die wêreldwye beproefde Agrotain® stikstofstabiliseerder wat deur Koch Industries vervaardig word. Hierdie Agrotain®-tegnologie was die eerste van baie tegnologieë wat ons gebruik het om doeltreffendheid op die plaas te verseker. Dit het ons in staat gestel om ‘n nuwe kategorie N-hanced-N® produkte te ontwikkel, wat bekend staan as die KynoPlus®-reeks.

Lees Meer

Ons Weidings OEMFF (Pasture OEMFF) stimuleer en onderhou weidingsgroei en help om oortollige proteien vlakke in die gras te verlaag. Dit sal die weiding ook in staat stel om aansienlike hoeveelhede nutriente te trek vanuit die nutrient reserwes in die grond se organise materiaal, sonder om die groei tempo te vertraag. Gedurende periodes van stadige groei en koue, sal Weiding OEMFF (Pasture OEMFF) weiding groei stimuleer deur plantegroei reguleerders en verbeterde chlorofil produksie vir fotosintese. Weiding OEMFF (Pasture OEMFF) sal droëmateriaal produksie verhoog gedurende tye van verwagte voedingstekort, en help in die behoud van droëmateriaal produksie met laer nutrient insette gedurende stadium van vinnige groei.

    Praat met een van ons plaaslike bestuurders, verkoopsspan of landboukundiges om meer uit te vind ten opsigte van ons spesifieke produkte om jou spesifieke behoeftes aan te spreek.